Please login/register to apply for this job.
30 Nov 2017

Multimedia Journalist Intern

Media24 – Posted by Admin Cape Town, Western Cape

Job Description

Company Name: Media24
Job Category: Other
Job Location: Western Cape
Job Reference: 171123-4

Het jy ’n toepaslike tersiêre kwalifikasie in joernalistiek? Het jy ’n brandende begeerte om in die mediabedryf te werk en wil jy jou loopbaan by die grootste mediaspeler in Afrika begin? Dan is Media24 net die regte plek vir jou! Ons is op soek na dinamiese en energieke gegradueerdes met sterk multimedia-vaardighede om by ons Gegradueerdes in Media-program aan te sluit met ’n internskap-kontrak van een jaar. Die pos sal in ons digitale Tydskrifte-afdeling in Kaapstad gesetel wees. Jy moet nuus uitsnuffel, in digitale media ingegrawe wees en jou eie leerproses en loopbaan kan bestuur.

Read More

Apply for this Job