Please login/register to apply for this job.
30 Nov 2017

Adjunkredakteur:volksblad

Media24 – Posted by Admin Bloemfontein, Free State

Job Description

Company Name: Media24
Job Category: Other
Job Location: Free State
Job Reference: 171124-1

Volksblad benodig die dienste van ‘n adjunkredakteur in Bloemfontein. Die posbekleër rapporteer aan die redakteur van Volksblad en is ‘n ervare joernalis met deeglike kennis en ervaring van dagblad-joernalistiek en digitale platforms. Die suksesvolle kandidaat het bewese bestuurservaring en die vermoë om onder hoë druk te werk.

Read More

Apply for this Job